FN Browning Auto-5 clones

Started by Ds J, Jul 19, 2023, 04:49 PM

Previous topic - Next topic

Ds J

https://www.flickr.com/photos/196234911@N08/shares/5i665924iM


Hierdie foto's wys my wie haelgeweer se buitekant, en die binnekant van n ander haelgeweer. Ek vertrou dat die twee identies is. Dit lyk werklik soos n getroue nabootsing van die FN Browning.

oafpatroll

Daai haelgeweer lyk asof dit in puik toestand is en dit lyk ook of dit 'n presiese kopie kan wees.

That shotgun looks like it's in outstanding condition and also that it may me a direct copy.