Kluis beter inrig / To revamp a safe

Started by Ds J, Nov 25, 2023, 09:56 PM

Previous topic - Next topic

Ds J

Goeienaand Mense, my kluis raak vol. Daar is genoeg plek, maar die rakkies is regtig dom ingerig.

Daar kan maklik tien lang gewere in die kluis pas, met plek vir kortsnoete en rakkies.

Enige voorstelle of idees?

xxxx

My safe is getting full, simply because the safe was built without vision. There should be space for ten long rifles, but the storage spaces are in the way.

Any ideas or suggestions will be appreciated!

Tripodmvr

Hoe handig is jy met staalwerk - sweis, skuur en verf. Verskuif die rakke of maak iets wat jou sal pas. 'n Plan of foto van hoe dit nou is kan help om planne te beraam.

Ds J

Ek verstaan darem die verskil tussen n saag en n vyl ;) ;)

Die kluis het n groot kompartement vir dokumente wat bo in die middel hang, en dit maak die spasie min.

Ek sal n skets maak.

janfred

Die eerste mod om te doen is om dit wit te verf aan die binnekant. Maak dit soveel makliker om te sien wat aangaan.

Treeman

Quote from: janfred on Nov 26, 2023, 05:24 PMDie eerste mod om te doen is om dit wit te verf aan die binnekant. Maak dit soveel makliker om te sien wat aangaan.
*******************************
Gloss white inside does make a difference. I spent hours with a chisel cutting the welds out my safes top shelf so that all rifle lengths fitted.
I am who I am - I am not who you want me to be.
Therefore I am me.

Treeman

Look what I did to improve my safe. Bought a little magnetic 2 battery light, it lasts over a year and mounted it to the safe roof. I then found  I always forgot it on, so I made a little wooden off pusher. I have not figured a easy cheap switch on method, but it will never be forgotten "on" again - switch's off when door closes.
See the lengthened on off switch on lamp?
20231126_194329 by Cody  Allen, on Flickr
20231126_194334 by Cody  Allen, on Flickr
20231126_194342 by Cody  Allen, on Flickr
Day light bright - will one day paint safe inside, one day  ;D
I am who I am - I am not who you want me to be.
Therefore I am me.

Ds J

Skets van die huidige ontwerp:

https://flic.kr/p/2pi4Hwg

Wit verf klink regtig slim - ek het al vergeet daarvan.

Die kluis moet plek hê vir vyf of ses lang wapens (1.2m), en verkieslik vier of vyf korter gewere (1m).

Maak dit sin om handwapens teen die deur te stoor? Dit is plek wat nie gebruik word nie.

Dan nog pakplek vir al die gewone goed soos dokumente, kosbaarhede ens.

Ds J

Hoe stoor n mens die vuurwapens - kolf boontoe, of loop boontoe?

xxx

Storage of firearms - barrel up, or upside down?

Treeman

Quote from: Ds J on Nov 26, 2023, 09:09 PMHoe stoor n mens die vuurwapens - kolf boontoe, of loop boontoe?

xxx

Storage of firearms - barrel up, or upside down?
*************************
Barrel down, few reasons.
Oil runs out, if any in barrel.
The metal parts weight does not apply force on the wood or plastics. Even a little weight over a year, constant - think about it.
The recoil pad does nor compress and deteriorate.
I am who I am - I am not who you want me to be.
Therefore I am me.

Ds J

Quote from: Treeman on Nov 26, 2023, 09:28 PM
Quote from: Ds J on Nov 26, 2023, 09:09 PMHoe stoor n mens die vuurwapens - kolf boontoe, of loop boontoe?

xxx

Storage of firearms - barrel up, or upside down?
*************************
Barrel down, few reasons.
Oil runs out, if any in barrel.
The metal parts weight does not apply force on the wood or plastics. Even a little weight over a year, constant - think about it.
The recoil pad does nor compress and deteriorate.


It makes sense, but what to do with the large stock pieces in the upper part of the safe?

Treeman



Storage of firearms - barrel up, or upside down?
[/quote]
*************************
Barrel down, few reasons.
Oil runs out, if any in barrel.
The metal parts weight does not apply force on the wood or plastics. Even a little weight over a year, constant - think about it.
The recoil pad does nor compress and deteriorate.

[/quote]

It makes sense, but what to do with the large stock pieces in the upper part of the safe?
[/quote]
********************************
Try it - works exactly the same as barrel up, now only the mussle is further out from back wall towards door side. I have a few layers of garden plastic mesh on the floor to keep the metal off the base and protect the mussle.
I am who I am - I am not who you want me to be.
Therefore I am me.

Ds J

It means the stock holder can be slightly higher to accommodate the weight of the stock?

How much space is necessary between rifles? The bolt is usually the widest part - width over the bolt plus two 2cm?

223

Quote from: Ds J on Nov 26, 2023, 09:09 PMHoe stoor n mens die vuurwapens - kolf boontoe, of loop boontoe?

xxx

Storage of firearms - barrel up, or upside down?

Daar is sekere gewere wat loop ondertoe gestoor moet word:
1. .22 met knaldemper, anders val al die baie vuilgoed in die demper in die loop af.
2. Ander gewere met dempers wat so gebou is dat enige los residue uit die demper in die loop kan afval.
3. Gewere met sagte skopkussings, wat sal pap druk as die geweer se gewig daarop staan.
4. Gewere met skoonmaakmiddels in die loop wat oornag 'n bietjie moet trek om hardnekkige aanpaksels los te kry.

Ek sit nooit genoeg olie in die loop, dat dit kan uitloop nie, spesifiek omdat dit geen goed kan doen in die aksie en kolf nie.

Die meeste kluise kan heelwat meer lang gewere hanteer, as die helfte onderstebo (loop ondertoe) ingepak word. Dis nou as daar nie 'n rak in die pad is nie.

As 'm kluis te vol raak, dan stamp die gewere teen mekaar wat skade maak en die teleskope kan laat uit stel.  Pak versigtig.  'n Ekstra kluis is nooit 'n slegte idee nie.

Dis maklik om handwapens teen die kluisdeur se binnekant te hang.  Mens kan 'n seil-kontrepsie laat maak wat amper so lyk soos die goed wat mense agter hulle bakkies se sitplek leunings hang.  Alternatiwelik, kan die regte grootte hake, vasgemaak deur die kleusdeur se agterste deksel, 'n hele klomp handwapens akkomodeer.  Trek die hake oor met "heat shrink" of rubber pypies en plak 'n paar stroke hoë-digtheid spons seël stroke teen die deur. om die wapens teen krapmerke te beskerm.

'n Permanente lig in die kluis help ook om die humiditeit af te bring.  Mens moet dan seker 'n gat boor vir die kabel.

Tripodmvr

@223, goeie raad, maar die aanlos van knaldempers kan lei tot roes voor in die loop. Ek stoor al my gewere met lope na onder en koerantpapier of soortgelyk help om die punte te beskerm en vloeistof op te vang. As ek die dag lui is spuit ek Forrest Bore Foam in die loop en dan kan dit nie die aksie besoedel nie.

big5ifty

I measured my rifles and cut this. Converts a 3 or 4  rifle safe with shelves,  to 9 rifles, 4 with scopes, five unscoped.

And I cut the silly side shelves out.