Lisensie hernuwing in 13 dae!
Ingegee/handed in: 7 Junie
Goedgekeur/approved: 20 Junie
Puik Diens deur Stella SAPS!!!
Exceptional service !
That's incredible. My last two were just over and just under a calendar year.
Nuwe regering ;D ;D ;D
Quote from: Tripodmvr on Jun 20, 2024, 03:21 PMNuwe regering ;D ;D ;D
Ha ha! Nou droom jy wille drome oom!
Quote from: Ds J on Jun 20, 2024, 01:50 PMLisensie hernuwing in 13 dae!
Ingegee/handed in: 7 Junie
Goedgekeur/approved: 20 Junie
Puik Diens deur Stella SAPS!!!
Exceptional service !
13 days??? :o
Yes, 13 days from hand-in to approval.
22 days abouts is my record waiting time.
Ek wil nou nie jou opwinding demp nie, Ds. J., maar my hernuwing wat 15 Jan goedgekeur is se kaartjie is nog steeds nie gedruk nie...
Quote from: 223 on Jun 23, 2024, 10:42 AMEk wil nou nie jou opwinding demp nie, Ds. J., maar my hernuwing wat 15 Jan goedgekeur is se kaartjie is nog steeds nie gedruk nie...
Al is die kaartjie nie gedruk nie kan ek sonder probleme voortgaan met n uitdruk.
Quote from: Ds J on Jun 23, 2024, 11:42 PMQuote from: 223 on Jun 23, 2024, 10:42 AMEk wil nou nie jou opwinding demp nie, Ds. J., maar my hernuwing wat 15 Jan goedgekeur is se kaartjie is nog steeds nie gedruk nie...
Al is die kaartjie nie gedruk nie kan ek sonder probleme voortgaan met n uitdruk.
They dont give printout for renewals. Just keep your current card and Renewal invoice until the new card is printed, is what they told me.
Quote from: Treeman on Jun 20, 2024, 11:57 PM22 days abouts is my record waiting time.
My quickest ever new license was in 1993 and from submission to card in hand was less than 3 weeks.
Quote from: zguy on Jun 24, 2024, 10:20 AMQuote from: Ds J on Jun 23, 2024, 11:42 PMQuote from: 223 on Jun 23, 2024, 10:42 AMEk wil nou nie jou opwinding demp nie, Ds. J., maar my hernuwing wat 15 Jan goedgekeur is se kaartjie is nog steeds nie gedruk nie...
Al is die kaartjie nie gedruk nie kan ek sonder probleme voortgaan met n uitdruk.
They dont give printout for renewals. Just keep your current card and Renewal invoice until the new card is printed, is what they told me.
I bet my DFO is better than your DFO ;) ;)