Allgunstuff Forum

Advertisments => Wanted => Topic started by: Ds J on Nov 28, 2024, 03:17 AM

Title: Takbokke te koop?
Post by: Ds J on Nov 28, 2024, 03:17 AM
Goeiemôre, een van ons boere soek 'n paar lewendige takbokke.

Laat weet asb?

(Looking for deer for sale).
Title: Re: Takbokke te koop?
Post by: Tripodmvr on Nov 28, 2024, 12:58 PM
Ek doen navrae in die omgewing.