Goeiemôre,
Hier is n Eduard Kettner haelgeweer wat aandag nodig het. Die geweer het al baie gewerk en maak nou probleme:
- die slagpenne slaan nie al die patrone af nie
- die lope skop nie altyd gevuurde doppe uit nie, of skop ongevuurde patrone ook uit
- die tweede skoot se meganisme werk nie altyd nie
- die aksie skop soms oop
Kan iemand asb n goeie plaaslike wapensmid aanbeveel?
I have seen people recommend Juan at Demotorque for shotguns. 083 655 8985