12 gauge mag tube dimenions?

Started by Ds J, Aug 12, 2025, 11:37 PM

Previous topic - Next topic

Ds J

What is the inner measurement of a 12gauge shotgun's mag tube?

Saami max specs are 22.45mm for a 12gauge shotshell rim, and 22.55mm for the rim in rhe chamber.

223

'n Vriend het uitgevind dat 'n Lasher hark se steel presies die regte diameter en wanddikte is vir 'n 12 boor magasynpyp. 
Aan die begin het hy sommer met die geel pyp geskiet, totdat hy swart spuitverf gekry het en hom meer beskaafd laat lyk het.

Ds J

¾-duim gegalvaniseerde pyp kan dalk ook werk  ;D  ;D

223

Quote from: Ds J on Aug 16, 2025, 09:15 PM¾-duim gegalvaniseerde pyp kan dalk ook werk  ;D  ;D

Nee, maar hy werk vir ander doeleindes heel gaaf...    8)

Ds J

Op 'n ernstige noot: kan iemand asb kyk wat die binnemaat van 'n magasynpyp is?

Ek moet een laat sny en weet nie wat die mate is nie.

oafpatroll

Quote from: Ds J on Aug 17, 2025, 12:18 PMOp 'n ernstige noot: kan iemand asb kyk wat die binnemaat van 'n magasynpyp is?

Ek moet een laat sny en weet nie wat die mate is nie.

Ek sal 'n paar nou meet.

oafpatroll

#6
Mossberg 930 SPX semi
OD-25.45mm
ID-23.1mm

Hi-Standard Flite King Riot pump
OD-25
ID-23

Disclaimer: These were measured with digital callipers and I am a typist. I did check the wall thicknesses though and they lined up.

Ds J

Baie dankie  - dit bevestig my vermoedens.