Conversion: 9.3 x 62 to 9.3 x 64

Started by Ds J, Mar 07, 2024, 04:10 PM

Previous topic - Next topic

Ds J

9.3x62 is a well known German cartridge, and the 9.3x64 is lesser known but packs more punch.

The 9.3x63 rifle is also more available, and should cost slightly less.

Would it be wise and feasible to buy a 9.3x62 and cut it open to a 9.3x64?

(I am not referring to the woes of licensing a calibre change, etc.)

Tripodmvr

Comment on 24 Hour CampFire.com

The 9.3 x 64 though is an oddball sort of case size that doesn't conform to any of the standard boltfaces or body diameters and you can't avoid modifying the boltface, rails and feed ramp.

Ds J

223

Quote from: Ds J on Mar 07, 2024, 06:01 PMBubble gebars  ;D  ;D
Ek glo nie daar is enige dispuut oor die effektiwiteit van die 9,3x64 Brennecke nie.  Puik kaliber en baie bruikbaar solank hy met die regte koeëls vir die doel gelaai is.

Maar, wat kan hy nou regtig doen wat die bekostigbare en betroubare ou 9,3x62 nie ook net so goed kan doen nie?
Regverdig die klein verskille die ekstra koste en moeite?

Ds J

Sover ek weet en verstaan is die x64 identies aan die 375H&H, of baie naby aan hom, terwyl die x62 minder stoom het.

Treeman

Quote from: Ds J on Mar 07, 2024, 04:10 PM9.3x62 is a well known German cartridge, and the 9.3x64 is lesser known but packs more punch.

The 9.3x63 rifle is also more available, and should cost slightly less.

Would it be wise and feasible to buy a 9.3x62 and cut it open to a 9.3x64?

(I am not referring to the woes of licensing a calibre change, etc.)
*****************************
Why would anyone want to do this to a 9.3 x 62 ?
I am who I am - I am not who you want me to be.
Therefore I am me.

223

Quote from: Ds J on Mar 23, 2024, 08:54 AMSover ek weet en verstaan is die x64 identies aan die 375H&H, of baie naby aan hom, terwyl die x62 minder stoom het.

Die 9,3x64 is dalk op papier naby (maar nie gelyk) aan die 375H&H.
Gewoonlik is die fabrieksgelaaide 9,3mm koeëls nie sterk genoeg om aan mekaar te bly en diep genoeg te penetreer, uit die vinniger x64 nie, waar dieselfde koeël gewoonlik wel die werk doen in die stadiger 9,3x62.
Baie jagters verkies om hulle 375 effens stadiger te laai as fabrieks-spesifikasies. Hy werk dan beter, soos 'n x62.
As die Duitsers beter gevaar het 'n die 2de WO, dan het die 9,3x62 waarskynlik die standaard minimum kaliber vir groot goed in Afrika geword en die 375H&H was 'n rariteit. Maar as is verbrande hout...

Treeman

Quote from: 223 on Apr 04, 2024, 07:13 PM

************************
Very well put post this.
I am who I am - I am not who you want me to be.
Therefore I am me.