Hoe werk geweerkruit?

Started by Ds J, Aug 20, 2024, 10:02 AM

Previous topic - Next topic

Ds J

Hoe werk geweerkruit?

Ek verstaan 'n fyn, dun korreltjie (MS 200 / MP200 / S221) wat vinnig ontbrand vir n handwapen. Net so verstaan ek n groter, growwe korrel (S365 / S385) in 'n groot dop.

Waarom gebruik n mens dan S365 in 'n 243? Hoër druk, of wat?

janfred

Dieselfde druk vir 'n langer tydperk.

Ds J

Quote from: janfred on Aug 20, 2024, 12:24 PMDieselfde druk vir 'n langer tydperk.
Baie dankie!

Dit beteken dat die ongebrande kruit net uitblaas as die kruit te stadig ontbrand?

Tripodmvr

Die ideale dryfmiddel - onmiddelik optimum druk en dit word volgehou tot voor by die loop. In werklikheid neem die druk vinnig toe en dan verminder dit geleidelik. Ongebrande dryfmiddel is weens die keuse van 'n te stadige dryfmiddel. Soms word mens gedwing om baldryfmiddels te gebruik weens te hoë dopvulling. Prestasie van die kombinasie kan egter nog baie goed wees.

Treeman

I really like using Ball Propellants, but they seem to be less reliable in a few ways. I wish Somchem released a short cut granular propellant.
I am who I am - I am not who you want me to be.
Therefore I am me.

Ds J

Quote from: Tripodmvr on Aug 20, 2024, 03:17 PMDie ideale dryfmiddel - onmiddelik optimum druk en dit word volgehou tot voor by die loop. In werklikheid neem die druk vinnig toe en dan verminder dit geleidelik. Ongebrande dryfmiddel is weens die keuse van 'n te stadige dryfmiddel. Soms word mens gedwing om baldryfmiddels te gebruik weens te hoë dopvulling. Prestasie van die kombinasie kan egter nog baie goed wees.

Sal 'n hoër lading die ontbranding verbeter, of moet 'n mens eerder 'n vinniger kruit gebruik?

Ds J

Quote from: Treeman on Aug 20, 2024, 07:02 PMI really like using Ball Propellants, but they seem to be less reliable in a few ways. I wish Somchem released a short cut granular propellant.

Extruded = stafies (S335)

Ball = balletjies/korrels (S321)

Granular = vlokkies / blokkies?

oafpatroll

Quote from: Ds J on Aug 20, 2024, 07:56 PM
Quote from: Treeman on Aug 20, 2024, 07:02 PMI really like using Ball Propellants, but they seem to be less reliable in a few ways. I wish Somchem released a short cut granular propellant.

Extruded = stafies (S335)

Ball = balletjies/korrels (S321)

Granular = vlokkies / blokkies?

Extruded can be cut to different lengths with the shorter end of the scale being what I would consider 'granular. The vlokkies/flake would be an MS200 kind of thing, i.e little papery disks that don't meter well in a powder measure.

Ds J

What would "short cut granular" be?

Treeman

Quote from: Ds J on Aug 20, 2024, 09:02 PMWhat would "short cut granular" be?
************************
Sorry mate that should have read - Short cut extruded, I am so used to calling it flake - ball and granular  ;D
I am who I am - I am not who you want me to be.
Therefore I am me.

Ds J

Do you want something between S265 and S335?

Tripodmvr

IMR 7828 SSC (Super short cut)


Treeman

Quote from: Tripodmvr on Aug 21, 2024, 09:39 AMIMR 7828 SSC (Super short cut)
****************************
Yes, thats the one.
I am who I am - I am not who you want me to be.
Therefore I am me.

Againstthegrains

Quote from: Treeman on Aug 20, 2024, 07:02 PMI really like using Ball Propellants, but they seem to be less reliable in a few ways. I wish Somchem released a short cut granular propellant.
Get one of those little coffee grinders and some S365, and let me know how it goes ;)

Againstthegrains

Quote from: Ds J on Aug 20, 2024, 10:02 AMHoe werk geweerkruit?

Ek verstaan 'n fyn, dun korreltjie (MS 200 / MP200 / S221) wat vinnig ontbrand vir n handwapen. Net so verstaan ek n groter, growwe korrel (S365 / S385) in 'n groot dop.

Waarom gebruik n mens dan S365 in 'n 243? Hoër druk, of wat?

What is also important is the ratio between case volume and caliber. A big case with a wide neck will require a faster powder, compared to the same case necked down. eg S335 is great in a 308 win, but S365 works better in .243 win.