Notifications
Clear all
Topic starter
Hoe monteer ek 'n Red dot op 'n LM4?
Posted : 01/03/2026 7:52 am
Google en youtube het heelparty videos wat monterings wys. 'n Foto van die bokant van die geweer kan help om raad te gee.
Posted : 01/03/2026 9:31 am
Topic starter
Hy is stok-standaard.
Ek het intussen gehoor dat Nobletec blykbaar 'n goeie produk maak wat die voorste greep vervang.
Posted : 01/03/2026 5:56 pm
