Gesoek: puik haelge...
 
Notifications
Clear all

Gesoek: puik haelgeweersmid

2 Posts
2 Users
0 Reactions
1,274 Views
 Ds J
(@ds-j)
Posts: 359
Reputable Member
Topic starter
 
[#878]

Goeiemôre,

Hier is n Eduard Kettner haelgeweer wat aandag nodig het. Die geweer het al baie gewerk en maak nou probleme:

  • die slagpenne slaan nie al die patrone af nie
  • die lope skop nie altyd gevuurde doppe uit nie, of skop ongevuurde patrone ook uit
  • die tweede skoot se meganisme werk nie altyd nie
  • die aksie skop soms oop

Kan iemand asb n goeie plaaslike wapensmid aanbeveel?


 
Posted : 18/07/2025 10:46 pm
(@mohamed)
Posts: 94
Estimable Member
 

I have seen people recommend Juan at Demotorque for shotguns. 083 655 8985


 
Posted : 18/07/2025 11:43 pm
Share:

Sign In

Register

Reset Password

Please enter your username or email address, you will receive a link to create a new password via email.